Blogs

Kernduikbote, SASSA-kaarte en ‘n voertuiglose lewe in Dundee…

So ‘n paar weke terug was dit natuurlik ook sulke tyd. Skoonma se SASSA-kaart moet hernu word. Ek was nou nie 100% seker waar om dit te doen nie, want ek het stories gehoor oor die Poskantoor, en dan weer oor Maatskaplike Welvaart en dies meer, en toe sien ek ‘n SASSA-kantoor daar oorkant die…

Wanneer die volk cool of common raak -‘n kykie na ons

Wel, die volk kyk nog steeds rugby, ons petrolprys styg nog steeds in ‘n malle vaart om geld te genereer sodat die regering hierdie bed wat hy die laaste twee dekades al opmaak, op kan lê, en ons mense baklei mekaar. Die bloed loop in die strate, op Vuisboek, in raadsale en oor heinings. Is…

Dis alles Jan se skuld, en die volk kyk rugby…

Dit is ‘n nuwe week, met nuwe dinge, en die Maltrein na Ramutopia rol onverpoosd voort na die afgrond wat huiwer. Die drywer is egter op ‘n plak, en enige rasionele spooraanduiding het in die mis van die gronddebat verdwyn. Verskeie politieke blaaskake (wat ‘n heerlike woord) het Afriforum se Ernst Roets bitterlik verkwalik oor…
Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: